Top Curve Top Shadow
Border

  South Africa Johannesburg Mission

Border Shadow
Spacer
Spacer
   Webmaster: Bryan Cardoza    
Spacer
Spacer
Spacer
Username: Password: Help Type:
Help Remember Me:

The Church in South Africa


Gospel Terms in Afrikaans
by the Pretoria Jakaranda Ward (ca. 1990)

A | B | C | D | E | F | G | H | I | J | K | L | M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z

English Afrikaans
Aaronic Priesthood (bearers of) Aäronitiese Priesterorde
Aaronic Priesthood (authority) Aäronitiese Priesterskap
Adam Adam
Administer the sacrament Inseën van nagmaal, die nagmaal bedien
Adultery Egbreuk
Advance in the Priesthood Vorder in the Priesterskap
Adversary Teenstander
Age of accountability Ouderdom van toerekenbaarheid
Almighty Die Almagtige
Altar Altaar
Amen Amen
Angel Engel
Anoint Salf
Anointing Salwing
Apostle Apostel
Area Area
Articles of Faith Geloofsartikels, Artikels van Geloof
Atonement Versoening, soendood
Authority Gesag
Baptism for the dead Doop vir die dode
Baptism by immersion Doop deur onderdompeling
Baptism Doop
Baptismal prayer Doopsgebed
Baptize Doop, die doop bedien
Basic Priesthood functions Basiese Priesterskapfunksies
Bible Bybel
Bishop Biskop
Bishopric Bisdom
Bless the bread die brood inseën
Bless the sick die siekes seën
Bless the water die water inseën
Bless a child 'n Kind seën
Bless the sacrament die nagmaal inseën
Blessing seën, seëning
Book of remembrance Gedenboek
Book of Mormon Boek van Mormon
Branch Correlation Committee Takskakelkomitee
Branch Tak
Broken heart and contrite spirit 'n Gebroke hart en verslae gees
Bronze plates Koperplate
Bronze Koper
Budget Begroting
Call Roep, roeping
Calling Roeping
Carnal Vleeslike
Celestial Kingdom Selestiale Koninkryk
Celestial plan Selestiale plan
Celestial world Selestiale wêreld
Celestial glory Selestiale heerlikheid
Celestial marriage Selestiale huwelik
Chapel Kapel
Chapter Hoofstuk
Charity Liefde (teenoor die medemens)
Chaste Kuis
Chastity Kuisheid
Cherubim Gerubs
Christ Christus
Church of Jesus Christ of Latter-Day Saints Die Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae
Church Court Kerklike Hof
City of Zion Die stad Sion
Comforter Trooster
Commandment Gebod
Commandments Gebooie
Commissioned of Jesus Christ In opdrag van Jesus Christus (optree)
Condemnation Verdoeming, Verdoemnis
Conference Konferensie
Confirm Bevestig
Conscience Gewete
Consecrate Wy (aan)
Consecrated oil Gewyde Olie
Contrite spirit Verslae gees
Converted (to be converted) Om jou te bekeer, bekeer te word
Council of the Twelve Apostles Raad van die Twaalf Apostels
Council in Heaven Raad in die Hemel
Councilor Raadslid
Counselor Raadgewer
Covenant Verbond
Covet Begeer
Create Skep
Creator Skepper
Crucifixion Kruisiging
Crucify Kruisig
Curse Vloek, Vervloeking
Day of rest Rusdag
Deacon Diaken
Dedicate Toewy
Devil Duiwel
Die Sterf
Direct Lei, voorgaan op 'n vergadering
Disciple Dissipel
Disfellowship Sensureer, onder sensuur plaas
Disfellowshipment Sensuur
District Distrik
Doctrine and Covenants Leer en Verbonde
Doctrine Leer
Dominion Heerskappy
Elder Ouderling
Elohim Elohim
End of the world Einde van die Aarde
Endowed (to be endowed) Doteer word
Endowment Dotering
Endure to the end Volhard tot die einde toe
Eternal progression Ewigdurende vordering
Eternal Father Ewige Vader
Eternal life Ewige lewe
Eternal marriage Ewigdurende Huwelik
Eternal Ewigdurend
Eve Eva
Evil spirits Bose geeste
Exaltation Verheerliking
Excommunicate Ekskommunikeer
Excommunication Ekskommunikasie
Executive Secretary Uitvoerende Sekretaris
Faith Geloof
Fall of man Val van die mens
Family Home Evening Gesinsaand
Fast offering Vasoffer
Fast and testimony Meeting Vas en getuienisbyeenkoms
Fast Sunday Vas-Sondag
Fast Vas
Father Vader
Final judgement Eindoordeel
Fireside Onderonsie
First Counselor Eerste Raadgewer
First Presidency Eerste Presidensie
First Quorum of Seventy Eerste Kworum van Sewentig
First Vision Eerste Visioen
Firstborn eersgeborene
to Fellowship Inskakel
Forbidden fruit Verbode vrug
Fornication Hoerery
Free agency Vrye wil
Garden of Eden Tuin van Eden
Gathering of Israel Insameling van Israel
Genealogy Genealogie
General Authority Algemene Gesagdraer, Algemene Kerkleier
Generation Geslag
Gentiles Nie-Jode
Gift of the interpretation of tongues Gawe van uitleg van tale
Gift of healing Gawe van Gesondmaking
Gift of the Holy Ghost Gawe van die Heilige Gees
Gift of tongues Gawe van die spreek in tale
Glory Heerlikheid
God the Son God die Seun
God God
Godhead die Godheid
Gold Goud
Golden plates Goue plate
Gospel Evangelie
Grace Genade
Group Groep
Healings Gesondmakings
Heaven die Hemel
Heavenly Father Hemelse Vader
Hell die Hel
High Priest Hoëpriester
History Geskiedenis
Holiness Heiligheid
Holy Ghost Heilige Gees
Holy Heilig
Home Teaching Huisbesoek
Home Storage Tuisopgaarding
Home Teacher Huisbesoeker
Hope Hoop, hoopverwagtinge
House of Israel Huis van Israel
House of prayer Huis van gebed
Humility Ootmoed
Idol Afgod
Idolatry Afgodediens
Immorality Onsedelikheid
Immortal Onsterflik
Immortality Onsterflikheid
Inspiration Inspirasie, ingewing
Intelligence Intelligensie
Interview Onderhoud
Israel Israel
Jehovah Jahwê, Jehovah
Jesus Jesus
Jew Jood
Justice Geregtigheid
Keys of the Priesthood Sleutels van die Priesterskap
King Koning
Kingdom of God Koninkryk van God
Kingdom Koninkryk
Last days Laaste dae
Latter-Day Saints Heiliges van die Laaste Dae
Law of Consecration Wet van Wyding, Wydingswet
Law of Chastity Wet van Kuisheid, Kuisheidswet
Light of Christ Lig van Christus
Lord of Hosts Here van die Leërskare
Lord Here
The Lord's day Die dag van die Here
Love Liefde
Lucifer Lucifer, Môrester
Mediator Middelaar
Melchizedec Priesthood (bearers of) Melgisedekse Priesterorde
Melchizedec Priesthood (authority) Melgisedekse Priesterskap
Member of the church [Members] Lidmaat van die kerk [Lidmate]
Mercy Genade
Messiah die Messias
Millennium Millennium, Duisendjarige vrederyk
Miracle Wonderwerk
Mission Sending
Missionary Work Sendingwerk
Missionary Sendeling
Mortality Sterflikheid
New Testament Nuwe Testament
Oath Eed
Obedience Gehoorsaamheid
Obey Gehoorsaam
Office (Priesthood) Amp
Old Testament Ou Testament
Only Begotten Son Eniggebore Seun
Only Begotten Eniggeborene
Ordain to the Priesthood Tot die Priesterskap orden
Ordinance Ordinansie
Ordination Ordening
Outer Darkness Buitenste Duisternis
Paradise Paradys
Pass the sacrament Uitdeel van die Nagmaal
Patriarch Patriarg
Patriarchal blessing Patriargale Seën
Pearl of Great Price Baie Kosbare Pêrel
Perfection Volmaaktheid
Persecute Vervolg
Personal priesthood interview Persoonlike Priesterskaponderhoud
Physical Death Fisiese Dood
Plan of Salvation Verlossingsplan, Plan van Saligheid
Plan of Exaltation Plan van Verheerliking
Pray Bid
Preexistence Voorafbestaan
Preside Presideer
Presidency Meeting Presidensievergadering
Presidency Presidensie
President President
Pride Hoogmoed
Priest Priester
Priestcraft Priesterlis
Priesthood Executive Committee Priesterskap Uitvoerende Komitee
Priesthood (authority) Priesterskap
Priesthood (bearers of) Priesterorde
Priesthood Meeting Priesterskapvergadering
Priesthood Executive Committee Meeting Priesterskap Uitvoerende Komiteevergadering
Priesthood holder Houer can die Priesterskap
Priesthood office Priesteramp
Priesthood leader Priesterskapleier
Primary Kinderkrans
Principle Beginsel
Prophecy Profesie
Prophesy Profeteer
Prospective Elder Aspirantouderling
Punish Straf
Punishment Straf
Quorum of the Twelve Apostles Kworum van die Twaalf Apostels
Quorum Kworum
Redeem Verlos
Redeemer Verlosser
Redemption Verlossing
Region Streek
Release Ontslaan
Relief Society Vrouehulpvereniging
Remission of sins Vergifnis van sondes
Repentance Bekering
Restitution Vergoeding
Restoration Herstel
Resurrection Opstanding
Revelation Openbaring
Revelator Openbaarder
Righteousness Geregtigheid
Rob Roof, beroof
Roll Rol, naamlys
Sacrament prayer Nagmaalgebed
Sacrament Meeting Nagmaaldiens
Sacrament Sakrament, nagmaal
Sacrifice Offer
Salvation Verlossing
Sanctify Heilig
Satan Satan
Save Verlos
Savior Verlosser, Heiland
Scripture Skrif
Scriptures Skrifte
Sealing of an annointing Verseëling van Salwing
Sealing (temple) Verseëling
Second Death Tweede Dood
Second Coming of Christ Tweede koms van Christus
Second Counselor Tweede Raadgewer
Secretary Sekretaris
Section Afdeling
Seer Siener
Serve Dien
Set apart toewy
Seventy Sewentig
Sin Sonde
to Sin Sondig
Son of Perdition Seun van die Verderf
Son of God Seun van God
Son Seun
Soul Siel
Speak in tongues Spreek in tale
Spirit children Geesteskinders
Spirit world Geestewêreld, Geesteryk
Spirit of God Gees van God
Spiritual Death Geestelike Dood
Stake Ring
Standard works Standaardwerke
Stewardship Rentmeesterskap
Sunday School Sondagskool
Sustain Steun
Synagogue Sinagoge
Teacher (classroom) Onderwyser
Teacher (Priesthood) Leraar
Telestial glory Telestiale heerlikheid
Telestial world Telestiale wêreld
Telestial Kingdom Telestiale Koninkryk
Temperance Matigheid
Temple President Tempel President
Temple Recommend Tempelaanbeveling
Temple Tempel
Temptation Versoeking
Terrestrial Kingdom Terrestriale Koninkryk
Terrestrial glory Terrestriale heerlikheid
Terrestrial world Terrestriale wêreld
Testament Testament
Testimony Getuienis
Tithing Tiendeheffing; die Tiende
Transgress Oortree
Transgressing Oortreding
Tree of Life Boom van die Lewe
Tree of Knowledge of Good and Evil Boom van die Kennis van Goed en Kwaad
Tribes of Israel Stamme van Israel
Veil Sluier
Verse Vers
Vicarious work Plaasvervangende werk
Vicarious ordinances Plaasvervangende ordinansies
Virtuous Opreg, rein
Vision Visioen
Visiting Teacher Huisbesoekster
War in Heaven Oorlog in die Hemel
Ward Wyk
Washing and Anointing Wassing en Salwing
Whoredom Hoererye
Witchcraft Towery
Word of God Woord van God
Word of Wisdom Woord van Wysheid
World Wêreld
Worship Aanbid
Zion Sion
Zone Sone
Home
divider
Alumni
divider
Friends/Members
divider
Currently Serving
divider
Presidents
divider
Reunions
divider
News
divider
Messages
divider
Pictures
divider
Stories
divider
Mission Information
divider
Mission History
divider
Country Information
divider
Other Web Sites
divider
Site Help
divider

divider
Invite a friend
divider
Login
divider
Spacer Spacer
Bottom Curve Bottom Shadow

Home · Alumni · Friends/Members · Currently Serving · Presidents · Reunions · News · Messages · Pictures · Stories

LDS Mission Network

Copyright © 2019 LDS Mission Networksm · mission.net / ldsmissions.net · All rights reserved.

Site-in-a-Box is a service mark of LDS Mission Network. Version 2.1